SKATTE UIT GOD SE WOORD
Koning Salomo neem ’n onwyse besluit
[Speel die video Inleiding tot 2 Kronieke.]
Salomo het perde en strydwaens van Egipte bymekaargemaak (De 17:15, 16; 2Kr 1:14, 17)
Meer mense en dorpies was nodig om na perde en strydwaens om te sien wat deel geword het van Salomo se leërmag (2Kr 1:14; it-1-E 174 ¶5; 427)
Alhoewel die mense gedurende die eerste deel van Salomo se heerskappy voorspoed geniet het, het hy later swaar laste op hulle gesit. En toe Rehabeam koning geword het, het hulle gerebelleer omdat hy hulle lewe selfs moeiliker gemaak het (2Kr 10:3, 4, 14, 16). Ons besluite het altyd gevolge. – Ga 6:7.