DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
Elke dag moet ons baie besluite maak. Mense in die wêreld maak besluite volgens hulle emosies of hulle doen eenvoudig net wat ander doen (Eks 23:2; Spr 28:26). Aan die ander kant, neem dié wat op Jehovah vertrou hom in ag deur Bybelbeginsels te gebruik om besluite te maak. – Spr 3:5, 6.
Skryf neer in watter situasie elkeen van die volgende tekste jou kan help om ’n goeie besluit te maak.
KYK NA DIE VIDEO WEES SOOS DIÉ MET GELOOF, NIE DIÉ SONDER GELOOF NIE – MOSES, NIE FARAO NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAAG:
Hoe het ’n Bybelvoorbeeld die broer gehelp om ’n goeie besluit te maak?