SKATTE UIT GOD SE WOORD
Vertrou op Jehovah – Wanneer?
Asa het op Jehovah vertrou om ’n groot leërmag te oorwin (2Kr 14:9-12; w21.03 5 ¶12)
Asa het later op die Siriërs staatgemaak om ’n kleiner leërmag te oorwin (2Kr 16:1-3; w21.03 5 ¶13)
Jehovah was ongelukkig met Asa omdat hy nie aangehou het om Sy hulp te soek nie (2Kr 16:7-9)
Ons vertrou dalk op Jehovah wanneer ons besluite maak wat ons lewe sal verander, maar wat van ander tye? Dit is belangrik om Jehovah in ag te neem in alles wat ons doen. – Spr 3:5, 6; w21.03 6 ¶14.