Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Beskerm jou hart”

“Beskerm jou hart”

Jehovah het Salomo geïnspireer om te skryf: “Beskerm jou hart meer as enigiets anders wat jy beskerm” (Spr 4:23). Ongelukkig het God se volk, Israel, opgehou om Jehovah “met hulle hele hart [te] dien” (2Kr 6:14). Selfs koning Salomo het toegelaat dat sy heidense vrouens sy hart beïnvloed om ander gode te volg (1Kn 11:4). Hoe kan jy jou hart beskerm? Dit was die onderwerp van die studieartikel wat in Die Wagtoring van Januarie 2019, bladsy 14-19 verskyn het.

KYK NA DIE VIDEO LESSE UIT DIE WAGTORING – HOE KAN JY JOU HART BESKERM?, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Wat kon die geloof van die volgende Christene verswak het, en hoe het hierdie studieartikel hulle gehelp om hulle hart te beskerm?

  • Brent en Lauren

  • Umjay

  • Happy Layou

Hoe het hierdie studieartikel jou gehelp?