Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Aanbidding by die tempel word goed georganiseer

Aanbidding by die tempel word goed georganiseer

Koning Dawid organiseer die Leviete en die priesters vir diens by die tempel (1Kr 23:6, 27, 28; 24:1, 3; it-2-E 241, 686)

Ervare musikante en leerlinge word toegewys om Jehovah te dien deur middel van musiek (1Kr 25:1, 8; it-2-E 451-452)

Leviete word toegewys as poortwagters, skatmeesters en ander hofbeamptes (1Kr 26:16-20; it-1-E 898)

Aanbidding wat georganiseerd is, weerspieël Jehovah se persoonlikheid. – 1Kor 14:33.

DINK HIEROOR NA: Hoe word die Christengemeente goed georganiseer vir aanbidding vandag?