LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Voorgestelde gesprekke
KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (11 Maart–4 April)
“Ons wil jou graag nooi na ’n spesiale geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n gedrukte of elektroniese uitnodiging. “Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word [of hoe jy dit aanlyn kan bywoon]. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”
As die persoon belangstel: Speel die video Herdenk Jesus se dood [of stuur dit in ’n boodskap of e-pos]
Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?
EERSTE BESOEK (1-10 Maart, 5-30 April)
HERBESOEK
Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?
Teks: Mt 20:28
Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir Jesus se losprysoffer?