Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

15-21 April

PSALM 29-31

15-21 April

Lied 108 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Dissipline – ’n Bewys van God se liefde

(10 min.)

Jehovah het sy gesig weggedraai nadat Dawid ongehoorsaam was (Ps 30:7; it-1-E 802 ¶3)

Dawid was berouvol en het Jehovah vir sy genade gesmeek (Ps 30:8)

Jehovah het nie kwaad gebly vir Dawid nie (Ps 30:5; w07 3/1 19 ¶1)



Dit is moontlik dat Psalm 30 verwys na wat gebeur het nadat Dawid die Israeliete getel het. – 2Sa 24:25.

DINK HIEROOR NA: Hoe kan iemand wat uitgesit is deur dissipline gehelp word en wys dat hy berou het? – w21.10 6 ¶18.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 31:23 – Hoe kan Psalm 31:23 ons gedurende moeilike tye vertroos? (wp23 nr. 1 bl. 6 ¶3)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(1 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Getuig kortliks vir iemand wat besig is (lmd les 5: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Wys vir ’n ma ’n video vir kinders, en verduidelik hoe sy nog kan vind (lmd les 3: Punt 3).

6. Volg op

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan vir iemand wat nie in die verlede ’n Bybelstudie wou aanvaar nie (lmd les 8: Punt 3).

7. Maak dissipels

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 45

8. Hoekom ons geloof het in . . . God se liefde

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

Wat leer hierdie ondervinding ons oor God se liefde?

9. Jongste nuus van die Plaaslike Kantoor vir Ontwerp en Konstruksie vir 2024

(8 min.) Toespraak. Speel die VIDEO.

10. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 8 ¶13-21

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 99 en gebed