22-28 April
PSALM 32-33
Lied 103 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Hoekom ’n ernstige sonde bely?
(10 min.)
Dawid was baie angstig toe hy sy sonde, dalk sy sonde waarby Batseba betrokke was, probeer wegsteek het (Ps 32:3, 4; w93 3/15 9 ¶7)
Dawid het Jehovah van sy sonde vertel, en Jehovah het hom vergewe (Ps 32:5; cl 262 ¶8)
Dawid het beter gevoel nadat Jehovah hom vergewe het (Ps 32:1; w01 6/1 30 ¶1)
As ons ’n ernstige sonde pleeg, moet ons nederig aan Jehovah erken wat ons gedoen het en hom vra om ons te vergewe. Ons moet ook die ouermanne vir hulp vra. Hulle sal ons help om weer nader aan Jehovah te kom (Jak 5:14-16). Ons sal dan deur Jehovah verfris word. – Han 3:19.
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Ps 33:6 – Wat is “die gees” van Jehovah se mond? (w06 5/15 19 ¶14)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 33:1-22 (th studie 11)
4. Nederigheid – Wat Paulus gedoen het
(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 4: Punt 1-2.
5. Nederigheid – Volg Paulus na
(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 4: Punt 3-5 en “Sien ook”.
Lied 74
6. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
7. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 8 ¶22-24, venster op bl. 67