Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25-31 Maart

PSALM 22

25-31 Maart

Lied 19 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Soldate werp die lot oor Jesus se klere

1. Die Bybel het details oor Jesus se dood voorspel

(10 min.)

Dit sou vir mense lyk asof God Jesus verlaat het (Ps 22:1; w11 8/15 15 ¶16)

Baie mense sou slegte dinge oor Jesus sê (Ps 22:​7, 8; w11 8/15 15 ¶13)

Jesus se vyande sou die lot werp vir sy klere (Ps 22:18; w11 8/15 15 ¶14; sien voorblad)

VRA JOU AF: ‘Hoe versterk Psalm 22 my geloof dat ander profesieë oor die Messias, soos Miga 4:​4, heeltemal waar sal word?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 22:22 – Op watter twee maniere kan ons die psalmis vandag navolg? (w06 11/1 29 ¶7; w03 9/1 20 ¶1)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 4: Punt 4)

5. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Volg op met iemand wat jy ken wat jou uitnodiging om die Gedenkmaal by te woon, aanvaar het (lmd les 4: Punt 3).

6. Toespraak

(5 min.) w20.07 12-13 ¶14-17 – Tema: Hoe Bybelprofesieë sterk geloof bou (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 95

7. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 53 en gebed