Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

14-20 April

SPREUKE 9

14-20 April

Lied 56 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wees ’n wyse persoon, nie ’n spotter nie

(10 min.)

’n Spotter aanvaar nie liefdevolle raad nie, hy word eerder kwaad vir die persoon wat die raad gee (Spr 9:​7, 8a; w22.02 9 ¶4)

’n Wyse persoon waardeer die raad en die raadgewer (Spr 9:8b, 9; w22.02 12 ¶12-14; w01 5/15 30 ¶1-2)

Die wyse persoon sal daardeur bevoordeel word, maar die spotter sal daaronder ly (Spr 9:12; w01 5/15 30 ¶5)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 9:17 – Wat is “gesteelde waters”, en hoekom is dit “soet”? (w06 9/15 17 ¶5)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon het die Gedenkmaal bygewoon (lmd les 8: Punt 3).

5. Volg op

(4 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Jy het die persoon op ’n vorige geleentheid gehelp om ’n Gedenkmaal naby hom te vind (lmd les 7: Punt 4).

6. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Jy het op ’n vorige geleentheid ’n familielid gehelp om ’n Gedenkmaal naby hom te vind (lmd les 8: Punt 4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 84

7. Maak voorregte jou belangrik?

(15 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat beteken die woord “voorreg”?

  • Hoe moet dié wat voorregte in die gemeente het hulleself beskou?

  • Hoekom is die voorreg om ander te dien belangriker as posisies van gesag?

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 42 en gebed