21-27 April
SPREUKE 10
Lied 76 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Hoe kan ons werklik ’n gelukkige lewe hê?
(10 min.)
’n Gelukkige lewe sluit in dat ons “hardwerkende hande” in die geestelike oes moet hê (Spr 10:4, 5; w01 7/15 25 ¶1-3)
Regverdigheid is waardevoller as materiële rykdom (Spr 10:15, 16; w01 9/15 24 ¶3-4)
Ons kan ’n gelukkige lewe hê as gevolg van Jehovah se seën (Spr 10:22; it-1-E 340)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
-
Spr 10:22 – Jehovah se seëninge is sonder pyn, so hoekom het God se knegte baie probleme? (w06 5/15 30 ¶18)
-
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Spr 10:1-19 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon sê vir jou dat hy nie in God glo nie (lmd les 4: Punt 3).
5. Begin ’n gesprek
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 4: Punt 4).
6. Volg op
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Wys vir die persoon hoe om inligting op jw.org te vind waarin hy belangstel (lmd les 9: Punt 4).
Lied 111
7. Watter seëninge maak God se knegte gelukkig?
(7 min.) Bespreking.
Die seëninge wat Jehovah op sy knegte uitstort gedurende hierdie moeilike laaste dae help ons om hom aan te hou dien en selfs om ’n gelukkiger lewe te hê (Ps 4:3; Spr 10:22). Lees die volgende tekste. En vra dan vir die gehoor hoe hierdie seëninge ons gelukkig maak.
Party kon meer doen in hulle bediening en dit het hulle gelukkiger gemaak.
Speel die VIDEO Jongmense – Lewe op ’n manier wat vrede sal bring! Vra dan vir die gehoor:
-
Wat het jy uit die ondervindinge van Harley, Anjil en Carlee geleer?
8. Jongste nuus van die Plaaslike Kantoor vir Ontwerp en Konstruksie vir 2025
(8 min.) Toespraak. Speel die VIDEO.
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 25 ¶8-13, venster op bl. 201