24-30 Maart
SPREUKE 6
Lied 11 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Wat kan ons by die mier leer?
(10 min.)
Ons kan waardevolle lesse leer deur miere dop te hou (Spr 6:6)
Al het miere nie ’n heerser nie, is hulle ontwerp om hard te werk, saam te werk en vir die toekoms voor te berei (Spr 6:7, 8; it-1-E 115 ¶1-2)
Dit is goed vir ons om die mier na te volg (Spr 6:9-11; w00 9/15 26 ¶3-4)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
-
Spr 6:16-19 – Noem hierdie verse al die dinge wat Jehovah haat? (w00 9/15 27 ¶3)
-
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Spr 6:1-26 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi ’n onbedrywige familielid na die spesiale toespraak en die Gedenkmaal (lmd les 4: Punt 3).
5. Begin ’n gesprek
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vra jou werkgewer of jy kan afkry om die Gedenkmaal by te woon (lmd les 3: Punt 3).
6. Begin ’n gesprek
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi die persoon na die spesiale toespraak en die Gedenkmaal (lmd les 5: Punt 3).
Lied 2
7. Die skepping bewys dat Jehovah wil hê dat ons regtig bly moet wees – Fassinerende diere
8. Plaaslike behoeftes
(10 min.)
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 24 ¶7-12, venster op bl. 193