31 Maart–6 April
SPREUKE 7
Lied 34 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Vermy situasies wat tot versoeking kan lei
(10 min.)
’n Onervare jong man besluit om na ’n area te gaan wat bekend is vir prostitusie (Spr 7:7-9; w00 11/15 29 ¶5)
’n Prostituut probeer hom verlei (Spr 7:10, 13-21; w00 11/15 30 ¶4-6)
Hy dra die gevolge van sy slegte besluit (Spr 7:22, 23; w00 11/15 31 ¶2)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Spr 7:3 – Wat beteken dit om God se gebooie om ons vingers te bind en op ons hart te skryf? (w00 11/15 29 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Spr 7:6-20 (th studie 2)
4. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Met die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 5).
5. Volg op
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Gedurende die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 4).
6. Volg op
(4 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Gedurende die vorige besoek het die persoon ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar en gesê dat hy belangstel (lmd les 9: Punt 3).
Lied 13
7. ’n Ander geskikte tyd (Lu 4:6)
(15 min.) Bespreking.
Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:
Hoe was Jesus versoek, en hoe kan ons op soortgelyke maniere versoek word?
Hoe kan ons die Duiwel se versoekings weerstaan?
8. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 24 ¶13-21