Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 Mei

PSALM 11-18

16-22 Mei
  • Lied 106 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?”: (10 min.)

    • Ps 15:1, 2—Ons moet die waarheid in ons hart spreek (w03 8/1 13 18; w89 9/15 26 ¶7)

    • Ps 15:3—Ons moenie met ons tong laster nie (w89 10/15 12 ¶10-11; w89 9/15 27 ¶2-3; it-E-2 779)

    • Ps 15:4, 5—Ons moet altyd lojaal wees (w06 5/15 19 ¶2; w89 9/15 29-30; it-1-E 1211 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 11:3—Wat beteken hierdie vers? (w06 5/15 18 ¶3; w05 5/15 32 ¶2)

    • Ps 16:10—Hoe is hierdie profesie in Jesus Christus vervul? (w11 8/15 16 ¶19; w05 5/1 14 ¶9)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 18:1-19

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) wp16.3 16—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n teks te lees.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp16.3 16—Lees tekste uit JW Library sodat die huisbewoner, wat ’n ander taal praat, dit in sy moedertaal kan sien.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 100-101 ¶10-11—Wys kortliks vir die student hoe hy JW Library kan gebruik om navorsing te doen oor ’n vraag wat hy het.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE