2-8 Mei
JOB 38-42
Lied 63 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dit behaag Jehovah wanneer ons vir ander bid”: (10 min.)
Job 42:7, 8—Jehovah het verwag dat Job vir Elifas, Bildad en Sofar moet bid (w13 6/15 21 ¶17; w98 5/1 30 ¶3-6)
Job 42:10—Jehovah het Job genees nadat hy vir hulle gebid het (w98 5/1 31 ¶2)
Job 42:10-17—Jehovah het Job ryklik geseën vir sy geloof en volharding (w94 11/15 20 ¶19-20)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Job 38:4-7—Wie is “die môresterre”, en wat weet ons omtrent hulle? (bh 97 ¶3)
Job 42:3-5—Wat kan ons doen om, net soos Job, God te sien? (w15 10/15 7, 8 ¶16-17)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Job 41:1-26
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Verwys kortliks na “Gebruik JW Library” wanneer jy die gebruik van ’n elektroniese toestel bespreek. Herinner die gehoor daaraan om elke maand te rapporteer hoeveel keer hulle ’n video in die bediening gespeel het. Spoor verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 60
“Gebruik jy JW Library?”: (15 min.) Gebruik die eerste vyf minute om die artikel te bespreek. Speel dan die video Begin JW Library gebruik en bespreek dit kortliks. Doen dan dieselfde met die video’s Laai publikasies af en organiseer dit en Kies jou voorkeure. Spoor almal aan wat kan om JW Library op hulle elektroniese toestelle te installeer en om publikasies af te laai voordat die deel “Gebruik JW Library” gedurende die week van 16 Mei bespreek word.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 14 ¶14-22, en hersiening van hoofstuk
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 77 en gebed