30 Mei–5 Junie 2016
PSALM 26-33
Lied 23 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah vir moed”: (10 min.)
Ps 27:1-3—As ons nadink oor die feit dat Jehovah ons lig is, sal dit ons moed gee (w12 7/15 22-23 ¶3-6)
Ps 27:4—Waardering vir ware aanbidding versterk ons (w12 7/15 24 ¶7)
Ps 27:10—Jehovah is bereid om sy knegte te ondersteun wanneer ander hulle in die steek laat (w12 7/15 24 ¶9-10)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 26:6—Hoe gaan ons, soos Dawid, rondom Jehovah se altaar in figuurlike sin? (w06 5/15 19 ¶11)
Ps 32:8—Wat is een voordeel daarvan om insig van Jehovah te ontvang? (w09 6/1 5 ¶3)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 32:1–33:8
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) kt—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n Bybelteks te lees.
Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n Bybelstudie vir iemand op jou tydskrifroete aan te bied deur die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie? op JW Library te wys.
Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 9—Wys kortliks vir die student hoe hy JW Library kan gebruik om vir die vergaderinge voor te berei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 130
Plaaslike behoeftes: (15 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 112-113; 135-136).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 16 ¶16-29, die venster “’n Vervulde profesie”, en hersiening van hoofstuk
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 16 en gebed