9-15 Mei
PSALM 1-10
Lied 99 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“As ons vrede met Jehovah wil geniet, moet ons sy Seun, Jesus, eer”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Psalms.]
Ps 2:1-3—Vyandigheid teenoor Jehovah en Jesus is voorspel (w04 7/15 16-17 ¶4-8; it-1-E 507; it-2-E 386 ¶3)
Ps 2:8-12—Slegs diegene wat Jehovah se gesalfde Koning eer, sal die lewe verkry (w04 8/1 5 ¶2-3)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 2:7—Wat is “die verordening van Jehovah”? (w06 5/15 17 ¶6)
Ps 3:2—Wat beteken Sela? (w06 5/15 18 ¶2)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 8:1–9:10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.3—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n teks te lees.
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.3—Laat die huisbewoner beswaar maak omdat jy die Nuwe Wêreld-vertaling gebruik, en gebruik dan JW Library om die teks vir hom in ’n ander vertaling te wys.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 12 ¶12-13—Spoor die student aan om JW Library op sy elektroniese toestel af te laai.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Respekteer Jehovah se huis: (5 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Respekteer Jehovah se huis. (Gaan na BYBELLERINGE > KINDERS.) Nooi dan jong kinders na die verhoog, en vra hulle vrae oor die video.
Die goddelike naam in die Hebreeuse Geskrifte: (10 min.) Toespraak gebaseer op ’n Studiegids vir God se Woord, Deel 1.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 15 ¶1-14, en die venster “Vrae oor Ester”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 11 en gebed