LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Mei 2018
Voorgestelde gesprekke
’n Reeks gesprekke oor die Bybel en ’n gelukkige lewe.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Neem jou folterpaal op en volg my voortdurend
Hoekom moet Christene gereeld bid, die Bybel studeer, velddiens doen en die vergaderinge bywoon?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Berei julle kinders voor om Christus te volg
Wat kan ouers doen om hulle kinders voor te berei om hulle lewe aan Jehovah toe te wy en gedoop te word?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
’n Geloofversterkende visioen
Watter indruk het hierdie visioen op die apostel Petrus gehad? Hoe kan Bybelprofesieë ons help?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
‘Wat God onder een juk saamgevoeg het . . . ’
Christenpaartjies is ernstig oor hulle huweliksbeloftes. Mans en vrouens kan probleme oorkom as hulle hierdie Bybelbeginsels toepas.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Sy het meer ingegooi as al die ander
Watter lesse kan ons by die arm weduwee leer wat twee muntstukke van baie min waarde bygedra het?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Moenie deur mensevrees verstrik word nie
Hoekom het die apostels onder druk ingegee? Wat het die berouvolle apostels ná Jesus se opstanding gehelp om nie vir mensevrees in te gee nie en om ten spyte van teenstand te preek?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Jehovah sal jou help om dapper te wees
Voel jy ooit bang om vir ander te sê dat jy een van Jehovah se Getuies is? As jy al so gevoel het, wat kan jou help om dapper te wees?