14-20 Mei
MARKUS 9-10
Lied 22 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Geloofversterkende visioen”: (10 min.)
Mr 9:1 — Jesus het belowe dat party apostels in ’n visioen ’n kykie in die Koninkryk sou kry (w05 1/15 12 ¶9-10)
Mr 9:2-6 — Petrus, Jakobus en Johannes het gesien hoe Jesus van gedaante verander en met “Elia” en “Moses” praat (w05 1/15 12 ¶11)
Mr 9:7 — Jehovah het met sy eie stem bevestig dat Jesus sy Seun is (“’n stem”, studienota oor Mr 9:7 in nwtsty)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mr 10:6-9 — Watter beginsel oor die huwelik het Jesus beklemtoon? (w08 2/15 30 ¶8)
Mr 10:17, 18 — Hoekom het Jesus ’n sekere man reggehelp toe hy hom “Goeie Leermeester” genoem het? (“Goeie Leermeester”, “Niemand is goed nie, behalwe een, God”, studienotas oor Mr 10:17, 18 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 9:1-13
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Toespraak: (6 min. of minder) w04 5/15 30-31 — Tema: Wat beteken Jesus se woorde in Markus 10:25?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wat God onder een juk saamgevoeg het . . .”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Liefde en respek maak gesinne sterk.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv Aanhangsel bl. 215-218
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 66 en gebed