21-27 Mei
MARKUS 11-12
Lied 34 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Sy het meer ingegooi as al die ander”: (10 min.)
Mr 12:41, 42 — Jesus het by die tempel se skatkiste gesien hoe ’n arm weduwee twee muntstukkies ingooi wat baie min waarde het (“skatkiste”, “twee muntstukkies”, “wat baie min waarde het”, studienotas oor Mr 12:41, 42 in nwtsty)
Mr 12:43 — Jesus het haar offerande waardeer en dit vir sy dissipels gesê (w97 10/15 16-17 ¶16-17)
Mr 12:44 — Die weduwee se bydrae was van groot waarde in Jehovah se oë (w97 10/15 17 ¶17; w87 12/1 30 ¶1; cl 185 ¶15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mr 11:17 — Hoekom het Jesus die tempel “’n huis van gebed genoem . . . vir al die nasies”? (“’n huis van gebed ... vir al die nasies”, studienota oor Mr 11:17 in nwtsty)
Mr 11:27, 28 — Van watter “dinge” praat Jesus se teenstanders hier? (jy-E 244 ¶7)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 12:13-27
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon maak ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê vir jou dat een van sy familielede onlangs gesterf het.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Geloof in Jehovah maak dit moontlik: (15 min.) Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 8 ¶1-10
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 98 en gebed