Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Betaal jou geloftes

Betaal jou geloftes

Die Israeliete se geloftes was vrywillig, maar kon nie verbreek word nie (Nu 30:2; it-2-E 1162)

Partykeer kon ’n gelofte van onthouding gedoen word, en dit kon dinge insluit wat nie verbied was nie (Nu 30:3, 4; it-2-E 1162)

Vandag hou Jehovah sy aanbidders persoonlik verantwoordelik vir ’n gelofte wat hulle maak (Nu 30:6-9; w04 8/1 27 ¶3)

Die twee belangrikste geloftes wat ’n Christen vandag kan maak, is die toewydingsgelofte en die huweliksgelofte.

VRA JOU AF: ‘Kom ek die geloftes na wat ek gemaak het?’