Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Leer julle kinders om Jehovah lief te hê

Leer julle kinders om Jehovah lief te hê

Ouers moet self eers leer om vir Jehovah lief te wees (De 6:5; w05 6/15 20 ¶11)

Hulle moet ’n goeie voorbeeld vir hulle kinders stel (De 6:6; w07 5/15 15-16)

Hulle moet hulle kinders gereeld oor Jehovah leer (De 6:7; w05 6/15 21 ¶14)

Buiten gesinsaanbidding, wat is party geleenthede wanneer julle julle kinders kan help om liefde vir Jehovah en sy beginsels te ontwikkel?