Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘Verdryf al die inwoners van die land’

‘Verdryf al die inwoners van die land’

Jehovah het sy volk beveel om enige iets uit die Beloofde Land te verwyder wat hulle kon laat struikel (Nu 33:52; w10 8/1 23)

Jehovah sou hulle vasbeslotenheid seën om ten volle oor die land beheer te neem (Nu 33:53)

As die Israeliete nie hulle vyande heeltemal oorwin het nie, sou dit tot probleme lei (Nu 33:55, 56; w08 2/15 27 ¶5-6; it-1-E 404 ¶2)

As ons Jehovah se hart wil bly maak, moet ons ontslae raak van enige gebruike wat ons sedelik of geestelik onrein kan maak (Jak 1:21). Jehovah gee ons die krag om teen verkeerde neigings en die gevaarlike invloede van hierdie wêreld te stry.