Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

21-27 Junie

DEUTERONOMIUM 7-8

21-27 Junie
  • Lied 136 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Julle mag nie met hulle trou nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 8:3 – Wat kan ons leer uit Jehovah se voorsiening van die manna? (w04 2/1 13 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 7:1-16 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE