Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

28 Junie–4 Julie

DEUTERONOMIUM 9-10

28 Junie–4 Julie
  • Lied 49 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wat vra Jehovah julle God van julle?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 9:1-3 – Hoekom was dit nie vir die Israeliete nodig om bang te wees vir die seuns van Enak nie, al was hulle “groot en lank”? (it-1-E 103)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 10:1-22 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 135

  • Videospeletjies: Is jy regtig besig om te wen?: (7 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe kan videospeletjies soos ’n dief wees? Watter dinge in die lewe is belangriker as videospeletjies? (Ef 5:15, 16). Wat sê die videospeletjies wat jy speel oor wie jy regtig is? Hoe kan jy ’n wenner wees in die regte lewe?

  • Maak wyse besluite oor alkohol”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Dink voor jy drink.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 10 ¶1-7, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 3 en gebed