Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Maak wyse besluite oor alkohol

Maak wyse besluite oor alkohol

Wanneer dit by alkohol kom, moet alle Christene selfbeheersing toepas (Spr 23:20, 29-35; 1Kor 6:9, 10). As ’n Christen besluit om te drink, moet hy dit met matigheid doen. Hy moenie van alkohol afhanklik raak nie en moet ook nie ander laat struikel nie (1Kor 10:23, 24; 1Ti 5:23). Niemand, veral nie jongmense nie, moet gedwing word om alkohol te drink nie.

KYK NA DIE VIDEO DINK VOOR JY DRINK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom moet alle Christene gehoorsaam wees aan wat die wet oor alkohol sê? – Ro 13:1-4

  • Hoekom moet ons nie toelaat dat ander druk op ons sit om te drink nie? – Ro 6:16

  • Hoe kan ons gevaarlike situasies vermy wanneer dit by alkohol kom?