Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Selofhad se dogters vra hulle pa se erfdeel

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees onpartydig, net soos Jehovah

Wees onpartydig, net soos Jehovah

Selofhad se vyf dogters wou graag hulle pa se erfdeel bewaar (Nu 27:1-4; w13 6/15 10 ¶14; sien prent op voorblad)

Jehovah het ’n onpartydige besluit gemaak (Nu 27:5-7; w13 6/15 11 ¶15)

Ons moet ook onpartydig optree (Nu 27:8-11; w13 6/15 11 ¶16)

Ons moet onpartydig wees, net soos Jehovah, deur ons broers en susters met waardigheid en lojale liefde te behandel en vir mense van alle agtergronde te preek.