Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Die oordeel behoort aan God”

“Die oordeel behoort aan God”

[Speel die video Inleiding tot Deuteronomium.]

Ouermanne moet “met regverdigheid oordeel” (De 1:16; w96 3/15 23 ¶1)

Ouermanne “mag nie partydig wees wanneer [hulle] oordeel nie” (De 1:17; w02 8/1 9 ¶4)

Hoe kan ons almal wys dat ons dankbaar is om ouermanne in ons gemeentes te hê? – Heb 13:17; Jak 5:13-15