Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie

Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie

Dawid het toegelaat dat ’n verkeerde begeerte in sy hart ontwikkel (2Sa 11:2-4; w21.06 17 ¶10)

Dawid het sy mag gebruik om sy sonde weg te steek (2Sa 11:5, 14, 15; w19.09 17 ¶15)

Dawid se sonde het tot baie slegte gevolge gelei (2Sa 12:9-12; w18.06 17 ¶7)

Ons het selfbeheersing nodig om nie na verkeerde dinge te kyk of daaroor te dink nie (Ga 5:16, 22, 23). Jehovah kan ons help om nie toe te laat dat verkeerde begeertes in ons hart ontwikkel nie.

VRA JOU AF: ‘Op watter gebiede moet ek my gedagtes meer beheer?’