16-22 Mei
2 SAMUEL 1-3
Lied 103 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat kan ons uit ‘Die boog’ leer?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 1:26 – Hoekom kon Dawid Jonatan “my broer” noem? (it-1-E 369 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 3:1-16 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons gratis Bybelkursus werk, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 20).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 04: Punt 5 en Party mense sê (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Liefde . . . is nie bly oor onregverdigheid nie”: (7 min.) Bespreking. Speel die video Onthou hoe die liefde hom gedra – Is nie bly oor onregverdigheid nie.
“Liefde . . . hoop alles”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Onthou hoe die liefde hom gedra – Hoop alles.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 04
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 2 en gebed