2-8 Mei
1 SAMUEL 27-29
Lied 71 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dawid se oorlogstrategie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 28:15 – Vir wie het Saul op hierdie geleentheid “gesien”? (w10 1/1 20 ¶5-6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 27:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Swaarkry – Jak 1:13. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lojaal gedurende teenstand: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat leer ons uit die voorbeeld van ons broers in Nazi-Duitsland? Wat leer ons uit die voorbeeld van ons broers in Rusland en die voormalige Sowjetunie?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 02
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 94 en gebed