SKATTE UIT GOD SE WOORD
Dawid se oorlogstrategie
Dawid wou van Saul af vlug (1Sa 27:5-7; it-1-E 41)
Dawid het Juda se grense beskerm (1Sa 27:8, 9; w21.03 4 ¶8)
Dawid het nie al die details vir Agis gegee nie (1Sa 27:10-12; it-2-E 245 ¶6)
Vandag kan die owerheid ons Koninkryksaktiwiteite beperk en vir ons vrae vra oor ons broers. Op sulke tye sal dit wys wees om stil te bly sodat ons nie ons broers in gevaar stel nie. – Spr 10:19; 11:12; Pr 3:7.