20-26 Junie
2 SAMUEL 13-14
Lied 127 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 14:25, 26 – Wat leer Absalom se voorbeeld ons oor ware skoonheid? (g04 12/22 8-9)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 14:8-20 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp wat die huisbewoner noem (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ons vergaderinge (th studie 18).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 05: Punt 6 en Party mense sê (th studie 18)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Gebruik Geniet die lewe vir ewig! om geloof in Jehovah en Jesus op te bou”: (15 min.) Bespreking. Speel die video’s Bou geloof in Jehovah op deur “Geniet die lewe vir ewig!” te gebruik en Bou geloof in Jesus op deur “Geniet die lewe vir ewig!” te gebruik.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 09
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 47 en gebed