Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad

Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad

Amnon het verlief geraak op Tamar (2Sa 13:1, 2; it-1-E 32)

Amnon het Tamar verkrag (2Sa 13:10-15; w17.09 5 ¶11)

Absalom het Amnon laat doodmaak (2Sa 13:28, 29; it-1-E 33 ¶1)

Hoe kan paartjies wat nog uitgaan situasies vermy wat tragiese gevolge kan hê? As hulle selfbeheersing het, sal hulle wys wees en plekke en omstandighede vermy wat kan veroorsaak dat hulle iets verkeerds doen.