23-29 Mei
2 SAMUEL 4-6
Lied 135 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Behou ’n gesonde vrees om ongehoorsaam aan Jehovah te wees”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 6:8, 9 – Wat leer ons uit Dawid se reaksie toe Jehovah woedend geword het? (w96 4/1 29 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 4:1-12 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Toespraak: (5 min.) w05 10/1 23 ¶14-15 – Tema: “Vrees God en verheerlik hom.” – Op 14:7 (th studie 19).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Is jy voorbereid vir burgerlike onrus?”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Is jy voorbereid vir ’n ramp? Sluit herinneringe van die takkantoor en die liggaam van ouermanne in, as dit beskikbaar is.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 05
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 96 en gebed