Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Behou ’n gesonde vrees om ongehoorsaam aan Jehovah te wees

Behou ’n gesonde vrees om ongehoorsaam aan Jehovah te wees

Goeie bedoelings verander nie God se vereistes nie (2Sa 6:3-5; w05 5/15 17 ¶7)

Ussa was ongehoorsaam aan God se Wet (2Sa 6:6; w05 2/1 27 ¶20)

Jehovah het Ussa gestraf omdat hy disrespekvol opgetree het (2Sa 6:7; w05 2/1 27 ¶21)

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek in my persoonlike lewe wys dat ek ’n vrees het om ongehoorsaam aan Jehovah te wees?’ – Spr 3:7