SKATTE UIT GOD SE WOORD
Absalom het gerebelleer as gevolg van trots
Absalom wou homself verheerlik (2Sa 15:1; it-1-E 860)
Absalom het die mense se harte gesteel (2Sa 15:2-6; w12 7/15 13 ¶5)
Absalom het probeer om sy pa se koningskap oor te neem (2Sa 15:10-12; it-1-E 1083-1084)
Ons moenie toelaat dat ambisie in ons hart ontwikkel nie. Ons moet eerder ons motiewe gereeld ondersoek. In plaas daarvan om ander te probeer beïndruk, moet ons aan hulle belange dink. – Flp 2:3, 4.