Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Dawid het lojale liefde betoon

Dawid het lojale liefde betoon

Dawid het iemand gesoek aan wie hy lojale liefde kon betoon (2Sa 9:1; w06 6/15 14 ¶6)

Dawid het onmiddellik iets gedoen om Mefiboset te help (1Sa 20:15, 42; 2Sa 9:5-7; w05 5/15 17 ¶11)

Dawid het Siba aangestel om na Mefiboset se erfenis om te sien (2Sa 9:9, 10; w02 2/15 14 ¶10)

Dawid het nie sy belofte aan Jonatan vergeet nie. Ons moet lojale liefde betoon aan ons broers en susters. – Ps 41:1, 2; Spr 19:17.