Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vertrou op Jehovah jou God vir krag

Vertrou op Jehovah jou God vir krag

Die Amalekiete het Siklag afgebrand en mense gevange geneem (1Sa 30:1, 2)

Dawid en sy manne was baie ontsteld (1Sa 30:3-5; w06 8/1 28 ¶12)

Dawid het op Jehovah vertrou vir krag (1Sa 30:6; w12 4/15 30 ¶14)

DINK HIEROOR NA: Op wie vertrou ek vir krag wanneer ek baie ontsteld is?