1-7 Mei
2 KRONIEKE 17-19
Lied 114 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Sien ander soos Jehovah hulle sien”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kr 17:9 – Wat kan ons leer uit die onderrigtingskampanje wat Josafat georganiseer het? (w17.03 20 ¶10-11)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 17:1-19 (th studie 11)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – Ro 15:4. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 18).
Toespraak: (5 min.) w21.05 17-18 ¶11-15 – Tema: Bly positief wanneer mense nie belangstel nie (th studie 16)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Sien jouself soos Jehovah jou sien”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 44: Punt 5-6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 111 en gebed