SKATTE UIT GOD SE WOORD
Sien ander soos Jehovah hulle sien
Koning Josafat het ’n onwyse ooreenkoms met koning Agab gemaak (2Kr 18:1-3; w17.03 24 ¶7)
Jehovah het Jehu gestuur om Josafat tereg te wys (2Kr 19:1, 2)
Jehovah het die goeie dinge onthou wat Josafat gedoen het (2Kr 19:3; w15 8/15 6 ¶8-9)
VRA JOU AF: ‘Kyk ek verby die onvolmaakthede van my broers en susters en fokus ek op hulle goeie eienskappe soos Jehovah?’