19-25 Junie
2 KRONIEKE 34-36
Lied 97 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vind jy ten volle baat by God se Woord?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kr 35:20-23 – Wat kan ons leer uit wat met goeie koning Josia gebeur het? (w17.03 27 ¶15-17)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 35:1-14 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 7).
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).
Toespraak: (5 min.) w17.09 25-26 ¶7-10 – Tema: Laat die krag van God se Woord jou in jou bediening help (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Maak jy goed gebruik van die oudio-Bybel?”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 48: Punt 5 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 117 en gebed