22-28 Mei
2 KRONIEKE 25-27
Lied 80 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah kan vir u baie meer as dit gee”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kr 26:4, 5 – Wat leer Ussia se voorbeeld ons oor die belangrikheid daarvan om ’n geestelike mentor te hê? (w07 12/15 10 ¶1-2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 25:1-13 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 2).
Herbesoek: (4 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 15).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 10: Inleiding en punt 1-3 (th studie 3)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Die ewige lewe is enige opoffering werd (Mr 10:29, 30): (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die gehoor: Wat moet Jesus se belofte in Markus 10:29, 30 ons motiveer om te doen? Hoe het Jesus gereageer toe sy halfbroers eers nie geloof in hom gestel het nie? Wat moet ons in gedagte hou wanneer dit kom by ons familielede wat nie in die waarheid is nie?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 46
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 51 en gebed