5-11 Junie
2 KRONIEKE 30-31
Lied 87 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dit is goed vir ons om bymekaar te kom”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kr 30:20 – Wat kan ons leer uit die manier hoe Jehovah na Hiskia geluister het? (w18.09 6 ¶14-15)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 31:11-21 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 20).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 18).
Toespraak: (5 min.) w19.01 11-12 ¶13-18 – Tema: Loof Jehovah deur by die vergadering te antwoord (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Berei jou antwoord voor: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Dan, as dit moontlik is, vra vir jongmense in die gehoor: Hoe kan jy voorberei om by ’n vergadering te antwoord? Hoekom kan ons gelukkig wees al word ons nie gevra om te antwoord nie?
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff Deel 3: Hersiening
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 115 en gebed