Pioniers verkondig die goeie nuus in die Tzotzil-taal in Chiapas, Mexiko

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK November 2016

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir die Wagtoring en ’n Bybelwaarheid wat Bybelprofesieë op ons dag toepas. Gebruik die voorstelle om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die Bybel beskryf ’n bekwame vrou

Watter eienskappe maak ’n getroude suster vir Jehovah kosbaar?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”

’n Bekwame vrou stel haar man in ’n goeie lig.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vind vreugde in al jou harde werk

Ons kan leer om werk te geniet as ons dit met die regte gesindheid doen.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

What Can the Bible Teach Us?Hoe om dit te gebruik

Hoe kan ons die unieke kenmerke van die Teach Us-boek gebruik wanneer ons ’n Bybelstudie hou?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”

Prediker 12 gebruik digterlike taal om ons aan te spoor om gebruik te maak van die geleenthede wat die jeug bied.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jongmense—Gaan in deur die “groot deur”

Kan jy geestelike doelwitte soos die voltydse bediening nastreef?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die Sulammitiese meisie—’n Voorbeeld wat ons kan navolg

Waarom is die Sulammitiese meisie ’n goeie voorbeeld vir aanbidders van Jehovah?