Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Vraag: Wat sal jy sê as iemand jou vra om die hemel te beskryf?

Teks: Joh 8:23

Aanbod: Hierdie Wagtoring bespreek wat Jesus en sy Vader oor die hemel geopenbaar het.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

Vraag: Dink jy dat hierdie Bybelprofesie die dinge beskryf wat ons vandag sien?

Teks: 2Ti 3:1-5

Waarheid: Aangesien die Bybel se profesie oor die laaste dae nou vervul word, kan ons glo dat die profesie oor ’n beter toekoms ook vervul sal word.

WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER? (Video)

Inleiding: Ons wys vir mense ’n kort video wat verduidelik waar ons bevredigende antwoorde op die lewe se belangrikste vrae kan vind. [Speel die video.]

Aanbod: Hierdie boek toon wat die Bybel sê oor hoe God die wêreld se probleme sal oplos. [Bied die Leer Bybel-boek aan.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.