14-20 November
PREDIKER 1-6
Lied 66 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vind vreugde in al jou harde werk”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Prediker.]
Pr 3:12, 13—Die vermoë om harde werk te geniet, is ’n gawe van God (w15 2/1 4-6)
Pr 4:6—Kry ’n gebalanseerde beskouing van werk (w15 2/1 6 ¶3-5)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Pr 2:10, 11—Wat het Salomo omtrent rykdom besef? (w08 4/15 22 ¶9-10)
Pr 3:16, 17—Hoe moet ons onregverdigheid in hierdie wêreld beskou? (w06 11/1 14 ¶8)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Pr 1:1-18
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.6—Gee vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie.
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.6—Lees tekste op ’n elektroniese toestel.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 22-23 ¶11-12 —Nooi die persoon na die vergaderinge.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“What Can the Bible Teach Us?—Hoe om dit te gebruik”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek dan die video van ’n Bybelstudie wat gehou word met behulp van Truth 4 op bladsy 115 van die Teach Us-boek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶1-6 en die venster “Die betekenis van God se naam”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 112 en gebed