21- 27 November
PREDIKER 7-12
Lied 41 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”: (10 min.)
Pr 12:1—Jongmense moet hulle tyd en energie in God se diens gebruik (w14 1/15 18 ¶3; 22 ¶1)
Pr 12:2-7—Jongmense word nie beperk deur “die rampspoedige dae” wat met bejaardheid gepaardgaan nie (w08 11/15 23 ¶2; w06 11/1 16 ¶8)
Pr 12:13, 14—Om Jehovah te dien is die beste manier om jou lewe sinvol te maak (w11 11/1 21 ¶1-6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Pr 10:1—Wat kan “’n bietjie dwaasheid aan iemand doen wat kosbaar is weens wysheid”? (w06 11/1 16 ¶4)
Pr 11:1—Wat beteken dit om ‘jou brood op die oppervlak van die waters uit te stuur’? (w06 11/1 16 ¶6)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Pr 10:12–11:10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) 2Ti 3:1-5 —Leer die waarheid aan ander.
Herbesoek: (4 min. of minder) Jes 44:27–45:2 —Leer die waarheid aan ander.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 25-26 ¶18-20 —Nooi die student na die vergaderinge.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 95
“Jongmense—Gaan nou deur die ‘groot deur’”: (15 min.) Speel die video Jongmense
—Jehovah is lief vir julle. Bespreek dan die artikel. Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶7-15 en die vensters “Hoe Die Wagtoring God se naam verheerlik het,” en “’n Kragtige rede om te preek”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 148 en gebed
Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat dit gesing word.