Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

28 November–4 Desember

HOOGLIED VAN SALOMO 1-8

28 November–4 Desember
  • Lied 106 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) bh—Gebruik die video Waarom moet jy die Bybel studeer? om die boek aan te bied. (Let wel: Moenie die hele video gedurende die demonstrasie speel nie.)

  • Herbesoek: (4 min. of minder) bh—Nooi die persoon na die vergadering.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 29-31 ¶8-9

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 115

  • “Jongmense vra—Kan ek al met iemand begin uitgaan?”: (9 min.) Toespraak gebaseer op die artikel “Jongmense vra—Kan ek al met iemand begin uitgaan?”

  • Is dit liefde of verliefdheid?: (6 min.) Speel en bespreek die witbord-tekenprent Is dit liefde of verliefdheid?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶16-23 en die venster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 34 en gebed