Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HOOGLIED VAN SALOMO 1-8

Die Sulammitiese meisie—’n Voorbeeld wat ons kan navolg

Die Sulammitiese meisie—’n Voorbeeld wat ons kan navolg

Hoekom is sy ’n uitstekende voorbeeld vir aanbidders van Jehovah?

2:7; 4:12

  • Sy het wyslik vir ware liefde gewag

  • Sy het nie toegelaat dat ander haar beïnvloed om romantiese liefde vir sommer enigiemand te hê nie

  • Sy was nederig, beskeie en kuis

  • Haar liefde kon nie met goud of mooipraatjies gekoop word nie

Vra jou af:

‘Watter eienskap van die Sulammitiese meisie kan ek navolg?’